0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R250 - R500 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments

Meer As Jou Seerkry - Groei As Jy Stukkend Is (Afrikaans, Paperback): Johannes de Villiers Meer As Jou Seerkry - Groei As Jy Stukkend Is (Afrikaans, Paperback)
Johannes de Villiers
R320 R275 Discovery Miles 2 750 Save R45 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Hoe gaan jy aan as jy beroof is van die lewe wat vir jou kosbaar was? Die insig wat Johannes de Villiers verwerf het toe sy eie lewe uitmekaar geval het, is die inspirasie vir hierdie boek.

Johannes gaan steek kers op by deskundiges en terapeute, maar ook veral by gewone mense wat deur die lewe platgevee is. Groei, vind hy, is nie om veerkragtig terug te bons na wie jy was voor dinge verkeerd geloop het nie.

Maar jy kán dit oorleef - en selfs sterker wees.

Blydskap: Mindfulness-Wenke Vir 'n Vreugdevolle Lewe (Afrikaans, Paperback): Johannes de Villiers Blydskap: Mindfulness-Wenke Vir 'n Vreugdevolle Lewe (Afrikaans, Paperback)
Johannes de Villiers
R330 R284 Discovery Miles 2 840 Save R46 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Dit is nie noodwendig maklik om bly te wees nie – maar Johannes de Villiers wys hoe dit ’n haalbare doel is vir enigiemand. Vind in hierdie boek ’n omvattende blik op lewensvreugde; alles van teorieë oor wat presies blydskap behels tot praktiese wenke om dit te bereik, met inligting van spiritueles sowel as sielkundiges. Ware verhale staaf sy voorstelle, soos dié van die man wie se pad na blydskap begin het toe Geheime Polisie hom skiet.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Britney Spears Fantasy Eau De Parfum…
R517 Discovery Miles 5 170
Cape, Curry & Koesisters
Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien Paperback  (3)
R415 R357 Discovery Miles 3 570
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Moon Bag [Black]
R57 Discovery Miles 570
From Russia With Love
Eunice Gayson, Daniela Bianchi, … Blu-ray disc R66 Discovery Miles 660
Jumbo Puzzle Mates Puzzle & Roll Storage…
 (4)
R699 R639 Discovery Miles 6 390
Taurus Anti Calc Filter (Black)
R99 Discovery Miles 990
Winfun Walker Ride On Train
R1,299 R999 Discovery Miles 9 990
Treeline A4 PP Filing Pockets (80…
R140 Discovery Miles 1 400

 

Partners